NEW YORK - A­me­ri­ka

Kuier - - Jou Kind En Skool -

Dis be­kend as die“Big Ap­ple”, maar dis on­dui­de­lik waar die be­na­ming pre­sies van­daan kom. Dit huis­ves groot toe­ris­te-at­trak­sies soos die S­ta­tue of Li­ber­ty, Cen­tral Park en Ti­mes S­qua­re. New York was op 11 Sep­tem­ber 2001 die tei­ken van een van die do­de­lik­ste te­reur­aan­val­le tot nog toe, toe twee vlieg­tuie in die to­rings van die Wor­ld Tra­de Cen­t­re vas­ge­vlieg het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.