Moem­bai – In­dië

Kuier - - Jou Kind En Skool -

Moem­bai (voor­heen be­kend as Bom­bay) is een van be­kend­ste ste­de in In­dië en huis­ves meer as 22 mil­joen men­se! Dit maak dit een van die wê­reld se digs be­volk­te ste­de. Die term“Bol­ly­hood”ver­wys na Moem­bai, want dit is hier waar die Hin­di­film­be­dryf be­gin het. Die stad is ook be­kend vir on­der meer die E­lep­han­ta-ei­land, die Ga­te­way of In­dia, die Cra­w­ford-mark en die To­wers of Si­len­ce.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.