Mo­s­kou – Rus­land

Kuier - - Jou Kind En Skool -

Rus­land se hoof­stad is meest­al be­kend vir die K­rem­lin, Rooi P­lein, St. Ba­si­li­us-ka­te­draal en die A­lex­an­der-tui­ne. Van Rus­land se be­kend­ste en be­lang­rik­ste men­se, on­der wie die pre­si­dent, woon in Mo­s­kou. Mo­s­kou is ver­noem na die ri­vier Mo­skva, wat deur die stad vloei. Vol­gens For­bes.com het Mo­s­kou die wê­reld se der­de mees­te mil­jar­dêrs (bil­li­o­nai­res).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.