10 wen en­g­lish bla­zer­ham­pers van R717 elk!

Kuier - - Kompetisie -

Yard­ley Lon­don stel met trots sy nu­we En­g­lish Bla­zer Roy­al-par­fuum be­kend! Dis ge­ïn­spi­reer deur die ko­nink­li­ke pers kleur en kom­ple­men­teer per­fek die be­staan­de En­g­lish Bla­zer-reeks. Die mo­der­ne En­g­lish Bla­zer Roy­al-man is u­niek, ’n per­fek­te heer en en­toe­si­as­ties oor die le­we. Hy is ook a­von­tuur­lus­tig en be­slis nie bang om ri­si­ko’s te neem nie. En sy le­wens­lus maak hom on­ver­geet­lik! Die En­g­lish Bla­zer Roy­al-reeks be­staan uit par­fuum, roll-on en de­o­do­rant.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.