Blo­kraai

NR. 198

Kuier - - Speletjies -

DWARS

1. Turk­se o­wer­ste (3) 4. Twee maal vier (3) 7. Har­de plek­ke aan vel (5) 10. Mo­tors (5) 11. Gaat­jie­ma­ker (3) 13. Li­rie­se lof­dig (3) 15. V­lees­bun­dels van die lig­gaam (6) 16. Op­set­li­ke on­waar­heid (5) 17. S­ka­de­lik (7) 19. Met ’n bu­ryn ge­skep (3) 20. Munt in Mex­i­ko (4) 21. Vee in vloei­stof dom­pel (3) 23. Bol­ron­de kaas van Ne­der­land (4) 25. Ron­de, dik mae (8) 29. Di­rek ver­want (3) 30. Woe­de (5) 33. Stuk­ke plank­ton wat voe­dings­ry­ke see­kos is (6) 35. Teen­oor wes (3) 36. E­ski­mo se hut (4) 38. Ki­lo­volt-am­pè­re (afk.) (3) 40. Sui­ker­bos (6) 42. Keur­ben­de (5) 45. Ge­tui­e­nis­se voor God (3) 46. Siep­sop-en-braai­boud (4) 47. By­bel­se ark­bou­er (4) 48. Pels van ’n klein ot­ter­ag­ti­ge pels­dier uit Noord-A­me­ri­ka (5) 49. Wond (6)

AF

1. Brie­fie waar­in jy jou ver­bind om op ’n be­paal­de tyd jou skuld te be­taal (5) 2. S­kaai (3) 3. Sang­stuk­ke vir een stem (5) 4. Bloed­bui­se (3) 5. Uit ge­vaar ge­help (5) 6. K­lei­steen (4) 7. O­vaal­vor­mi­ge, ge­slo­te lyn (6) 8. Nóg warm nóg koud (3) 9. Vroe­ër (4) 12. T­ri­omf (4) 14. Klein on­der­deel van ’n ge­heel (6) 17. Nuut- (3) 18. So­pie sterk drank (3) 19. Da­me wat tot die a­del be­hoort (8) 22. Vloei­stof vir skryf (3) 24. Be­doel (4) 25. Bru­to (afk.) (3) 26. Go­din van die da­e­raad (3) 27. B­rit­te se taal (6) 28. Ak­ker­boom (3) 31. Plek met ont­span­nings­ge­rie­we (4) 32. String aan­een­ge­ryg­de din­ge (4) 34. Ten­nis se Fe­de­rer (5) 37. Nie be­tyds nie (4) 39. Kain se pa (4) 40. Skryf­ding (3) 41. Baie oud (3) 43. Va­der van O­ho­li­bà­ma (3) 44. Hu­we­liks­maat (3)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.