WEN R350 KON­TANT!

Kuier - - Speletjies -

? VRAAG: Dié kleur is ’n diep ska­ke­ring van ma­gen­ta.

SKRYF SÓ IN: Vul die Blo­kraai kor­rek in, skryf die let­ters in die kleur­blok­ke neer en ge­bruik dit om die ant­woord op die vraag te ont­ra­fel. SMS die woord “KUI­ER” ge­volg deur jou ant­woord, naam en plek, as­ook Blo­kraai­nom­mer na 42508 5 Ju­lie 2017. Net een SMS (R1,50) per deel­ne­mer word toe­ge­laat. Die op­los­sing ver­skyn in die uit­ga­we van 26 Ju­lie 2017.

NET MEN­SE BIN­NE SA KAN DEELNEEM. DIE WEN­NER WAT GE­KIES WORD, MOET DIE OORSPRONKLIKE, VOLTOOIDE BLO­KRAAI EN HUL BESONDERHEDE VERSKAF. DIE SLUITINGSDATUM IS 5 JU­LIE 2017. GEEN POSSTUKKE WORD MEER AS INSKRYWING AAN­VAAR NIE.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.