Wen­ke ge­soek

Kuier - - Wenke -

Ek soek ’n wenk vir my koek­pla­te wat roes. Hoe raak ek ont­slae van die roes?

Hoe kan ek van 'n muf-reuk in laaie ont­slae raak?

Ek soek raad hoe om kou­gom van ’n leer­baad­jie en hem­pie af te kry?

Ek soek raad vir ek­seem en mer­ke in die mik­ke van my be­ne en elm­boë as­se­blief?

Ek soek raad om ont­slae te raak van wurms wat my suur­le­moen­bla­re op­vreet.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.