Leer meer oor wêreldstede

New York, Lon­den, Moem­bai . . . El­ke stad het iets waar­voor dit be­kend (en min­der be­kend!) is. DEUR shir­mo­ney rho­de

Kuier - - Inhoud -

vin­ni­ge mo­tors, blink lig­gies, hoë ge­boue en be­si­ge stra­te. In hier­die uit­ga­we kyk ons na ver­skil­len­de wêreldstede. Hoe­wel ste­de dalk se­ke­re ei­en­skap­pe deel wat hul­le as ’n stad laat kwa­li­fi­seer, is daar din­ge wat net in ’n se­ke­re stad ge­sien en er­vaar kan word. El­ke stad in die wê­reld het iets wat dit u­niek maak. Maar be­hal­we die be­ken­de din­ge waar­van al­mal weet, is daar ook snaak­se en in­te­res­san­te fei­te oor se­ke­re ste­de in die wê­reld wat nie al­tyd die voor­blad haal nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.