Ver­sorg só jou ge­sig en baard

GING VERSOR VIR WEN­KE

Kuier - - Inhoud -

1 Die eer­ste stap is een­vou­dig – wees ge­dul­dig! Dit neem om­trent 6 we­ke vir die ha­re om uit te groei. Dan kan jy ’n styl kies wat by jou per­soon­lik­heid en ge­sigs­vorm pas soos ’n “short 2 stub­ble” of John­ny Depp se “Van Dy­ke”-styl. Be­rei jou ge­sig voor met ’n goeie baard­skeer-o­lie, ter­wyl jy jou skeer­mes in warm wa­ter week om só ir­ri­ta­sie te voor­kom. Ge­bruik ook ’n goeie 3 ge­sigs­krop een keer ’n week. Hou jou baard net­jies deur dit ge­reeld te trim. As jy dit kan be­kos­tig, gaan vir ’n week­lik­se baard­skeer­ses­sie by jou naas­te haar­kap­per. 4 Baie mans maak die fout om te ver­geet van an­der ge­sigs­ha­re wat kan pla. Ont­hou om jou neus- en oor­ha­re ook skoon te hou en ge­reeld te trim. 5 Mens kan mak­lik in die ver­soe­king kom, maar moet nooit aan ’n in­groei­haar kar­ring of dit ver­war met ’n pui­sie nie. As jy dit pro­beer uit­druk, kan dit 6 mak­lik lei tot ’n in­fek­sie. Dis baie be­lang­rik dat jou he­le ge­sig be­vog­tig bly deur twee keer ’n dag ’n vel­sor­g­room aan te wend. Kyk uit vir ’n be­vog­ti­gings­room wat SPF be­vat vir ek­stra be­sker­ming.

’n Man met ’n baard bly maar sexy. Of dit nou ’n bok­baard, snor of ring­baard is, elk­een het ka­rak­ter. En met s­ter­re soos Ge­or­ge Cloon­ey, Dra­ke en Ry­an Gos­ling wat trots hul baar­de ver­toon, wie kan stry? Maar ont­hou, dis be­lang­rik om jou baard goed te ver­sorg. DEUR AN­NET­TE DE WET

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.