Toets jou al­ge­me­ne ken­nis

Kuier - - Speletjies -

1. Hoe­veel jaar is daar tus­sen mu­ni­si­pa­le ver­kie­sings in Suid-A­fri­ka? 2. Hil­de­gardt W­hi­tes (Bonita Mein­tjies in 7de Laan) se TV-reeks is be­kend as Hil­de se __ _ _ _­klan­ke? 3. Hoe­veel vas­te­lan­de is daar op die aar­de? 4. Wat­ter ak­teur het in ‘S­gu­di ‘S­nay­si en Going Up ge­speel? 5. Vol­tooi die ti­tel van Ed S­heeran se tref­fer­lied­jie:“Cas­t­le on the __ _ _”? 6. Wie is NIE ’n lid van die ANC se Top 6-lei­ers nie? a) Jes­sie Du­ar­te b) Pa­tri­cia de Lil­le c) Ba­le­ka M­be­te 7. Vol­tooi die ti­tel van die SABC 2-reeks: Be­ter As­sie __ _ _. 8. Vir wat­ter Su­per­rug­by­span speel die B­lits­bok Se­a­be­lo Se­nat­la? 9. Wat­ter pop­ster sing die tref­fer­lied­jie “Lemonade”? 10. Vir wat­ter land speel S­tan Wa­wrin­ka ten­nis? 11. Wat­ter pro­vin­sie se hoof­stad is M­bom­be­la (Nelspruit)? 12. Wat­ter van Suid-A­fri­ka se buur­lan­de het ’n vlag met ’n aan­vals­ge­weer daar­op? 13. Vol­tooi die uit­druk­king:“Hy kan sy ou __ _ _ _ _ ag­ter­na­gooi”. 14. In wat­ter o­se­aan is die Ma­ri­a­na­trog, die diep­ste deel in e­ni­ge o­se­aan? 15. Wat noem ’n mens die hoe­de wat EFF-le­de dra?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.