FA­CE­BOOK

Kuier - - Kuierhoekie -

Ek het my Kui­er ge­koop en som­mer be­gin lees van prof. An­tho­ny Fi­ga­ji (Net lof vir dié prof, 14 Ju­nie 2017). Toe rol die tra­ne weer, want hy het met die He­re se ge­na­de won­ders aan my klein­kind kom doen na­dat dié ’n trau­ma­tie­se brein­be­se­ring op­ge­doen het. T­humbs up Prof! GERALDNE OC­TO­BER

Ag moe­der, hy (E­li­jah) is te prag­tig (Chris­to se klong, 14 Ju­nie 2017)! Hoop net hy is nie so stout soos Di­al­tjie nie (Chris­to Da­vids se rol des­tyds in die TV-reeks On­der En­ge­le). ZAKRION CARMEN LEWIN-DIEDERICKS

(Chris­to se klong, 14 Ju­nie 2017): Dit is die ou­lik­ste klein seun­tjie! Wat ’n prag­ti­ge, hap­py voor­blad. Dan­kie, Kui­er! RENE VAN WYK

Ek sien hy (E­li­jah) gaan jou lek­ker laat les op­sê (Chris­to se klong, 14 Ju­nie 2017). Jy wou mos jou ou­li­ke seun son­der an­tie C­har­mai­ne groot­maak. S­terk­te en ge­luk . . . op nog ses! CATHRINE CATHRINE

Dier­baar­ste klein din­ge­tjie (Chris­to se klong, 14 Ju­nie 2017). Kan sien hy is ’n hap­py chap­py! KA­REN BURGER

Die prag­tig­ste din­ge­tjie ooit (Chris­to se klong, 14 Ju­nie 2017). Hy lyk net soos sy mam­ma. ALLISON MOLLER

(Chris­to se klong, 14 Ju­nie 2017): Prag­ti­ge glim­lag nes sy dad­dy! URSULA CORNELLISSEN

Ag nee Chris­to (Chris­to se klong, 14 Ju­nie 2017), hoe­kom steek jy die kna­pie so lank al vir ons weg? Cu­te ou din­ge­tjie. AMANDA ROOS

Hy is te ou­lik vir woor­de (Chris­to se klong, 14 Ju­nie 2017)! Net so hand­so­me soos sy dad­dy. JENNY DE JAGER

Smart Er­rol, smart! (Chris­to se klong, 14 Ju­nie 2017). PAT LANGEVELDT

Ons het ook die vol­gen­de vraag op Fa­ce­book ge­vra en só het ons le­sers ge­ant­woord:

1. Wat­ter vak­ke dink jy moet weer te­rug­ge­bring word in die nu­we skool­kur­ri­ku­lum of is jy as ou­er te­vre­de met hoe din­ge nou is?

Die klomp pa­pier­werk moet stop! Vas­leg­ging is ’n moet. Dit moet nie net ’n re­sies wees om die werk als ge­doen te kry nie. Die ba­sie­se ken­nis­grond­slag moet deeg­lik in gr. 1 vas­ge­lê word. As die fon­da­sie reg ge­lê word, sal die mu­re van die vol­gen­de gra­de daar­op kan voort­bou. Bring ook as­se­blief naald­werk, le­wens­op­voe­ding (LO), mu­siek, hout­werk en kuns soos in vroe­ër ja­re te­rug. Laat on­der­wy­sers eer­der on­der­rig­tyd deeg­lik ge­bruik en op­hou ver­ga­de­rings hou en kur­sus­se by­woon. Leer die kin­ders en lê vas wat reeds ge­leer is. Ek het nog al die ja­re el­ke dag gods­diens in my klas ge­gee, ne­ver­mind die re­ge­ring. Dis mis­kien nog die naas­te wat die meer­der­heid van God en Sy ge­bod te ho­re ge­kom het. So sing jul­le gods­dienskoor­tjies sog­gens en gee jou gods­diens­les. Dis ’n groot deel van op­voe­ding. DOROTHY CLOETE

Gods­diens, hout­werk, naald­werk en huis­houd­kun­de. Laas­ge­noem­de is mos nou glo ver­brui­ker­stu­die. Van­dag se kin­ders kan nie eens ’n knoop aan­werk nie. BONITA FABER CLOETE

Die hui­di­ge stel­sel maak nie voor­sie­ning vir die­ge­ne wat nie a­ka­de­mies aan­ge­lê is nie. Dis tyd om meer prak­ties te raak en kin­ders toe te rus met le­wens­vaar­dig­he­de wat hul­le kan ge­bruik om brood op die ta­fel te kan sit. ALDO PEKEUR

Gee aan­dag aan ver­al klan­ke, dan kan kin­ders da­rem lees. Hul­le kan al­tyd die ver­skil­len­de vak­ke on­der die knie kry. Met min­der ad­mi­nis­tra­sie-werk vir on­der­wy­sers kan hul­le ook hul tyd be­ter be­nut aan on­der­rig gee. MAUREEN RUTLEDGE-CLOETE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.