6 top­ko­pies!

Hier is van die warm­ste pro­duk­te van be­ken­de ad­ver­teer­ders tans op die mark.

Kuier - - Promosie -

VUUR­WARM WIN­TER!

Die nu­we Black Su­e­de Nig­ht-par­fuum is die nuut­ste in die Black Su­e­de-reeks. Dis ge­ïn­spi­reer deur die mo­der­ne man wat met die diep, boei­en­de geur van swart pe­per en mis­te­ri­eu­se vi­o­let en on­der­toon van va­niel­je en black am­ber, ’n bly­wen­de in­druk wil maak. Be­soek die web­tuis­te www.a­von.co.za.

SPE­SI­A­LE AANBIEDINGS

Vir wit­warm win­ter-ko­pies, kry dié spe­si­a­le aanbiedings van Sheet S­treet! Kry ’n ver­skei­den­heid du­vets teen slegs R119,99 (vir ’n dub­bel); on­ge­lyn­de gor­dy­ne vir R89,99; 2-pak kus­sing­slo­pe vir R24,99; en com­for­ters vir net R169,99 (vir ’n dub­bel). Aanbiedings gel­dig van 27 Jul. – 6 Aug. 2017.

’n ou vriend

In­gram’s is al vir die af­ge­lo­pe 80 jaar Suid-A­fri­ka se nr.1-kan­fer­room en om dié myl­paal te vier, is ’n nu­we reeks vel­ro­me be­kend­ge­stel. Dié nu­we In­gram’s­vel­ro­me bied 48 uur be­vog­ti­ging, dis o­lie­vry en vin­nig ab­sor­be­rend. Die reeks be­staan uit die vel­room, trip­pel­bot­ter­room Tis­sue Oil en Her­bal Camp­hor.

MAAK OU SKOE­NE NUUT!

Gee ou suè­de­skoe­ne weer nu­we le­we met Plush se Su­e­de & Nu­buck Cle­a­ner en Su­e­de & Nu­buck Re­new-pro­duk­te. Suè­de-i­tems is die per­fek­te be­koms­tig­heid vir bei­de ’n ge­mak­li­ke of meer ui­ters ge­so­fis­ti­keer­de styl, maar ont­hou met ’n al­ge­me­ne goeie mo­des­in moet jy be­slis net­jie­se skoe­ne ook aan­hê.

MAAK ’N NOTA HIER­VAN

Die No­bo Di­a­mond Mag­ne­tic Glass­bo­ard is ’n styl­vol­le no­ta­bord wat by e­ni­ge ver­trek in jou huis sal in­pas. Die glas sal nie vlek of ver­dof nie. Die no­ta­bord sluit ook die mon­te­rings­wa­re in om dit mak­lik en vei­lig teen die muur vas te sit. Dis i­de­aal om jou in­ko­pie­lys op te skryf. Be­soek www.ma­kro.co.za.

VIR GOEIE GESONDHEID

zyos­teo™ is ’n nu­we kal­si­um­aan­vul­ling met 4 kern­be­stand­de­le wat doel­tref­fen­de kal­si­um­op­na­me ver­se­ker. Dit be­vat ver­be­ter­de Me­naQ7®-kris­tal­le (vi­ta­mie­ne K2), mag­ne­si­um en 1 000 IU vi­ta­mie­ne D3. zyos­teo™ is HALAAL ge­ser­ti­fi­seer, ve­ge­ta­ries en be­vat geen lak­to­se en sui­ker nie. Be­soek www.zyo­ra.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.