HET JY AL EEN?

Kuier - - Kuierhoekie -

As jy nog nie jou Kui­erCom­bo Win­ter 2017 ge­koop het nie, is daar nog tyd! Met die win­ter­koue so op ons voor­stoep, is die Kui­erCom­bo Win­ter 2017 net die reg­te ding om jou ge­sin die no­di­ge warm­te te bied. Met meer as 60 heer­li­ke re­sep­te sluit dit van die lek­ker­ste ou guns­te­lin­ge en troos­kos in wat jou ge­sin van bin­ne na bui­te warm sal maak en die koue sal klop. Slaan jul­le tan­de in vuur­warm ker­rie, vul­len­de mie­lie­sen-bo­ne­sop, ver­skei­den­heid pas­tas en mak­li­ke een­skot­tel­ge­reg­te, as­ook smul­lek­ker pot­jie­kos, brood en re­sep­te vir me­ni­ge soet­tand! En as jy hou van brei en he­kel, bied die

Kui­erCom­bo Win­ter 2017 die mooi­ste en mak­lik­ste pa­tro­ne vir die he­le ge­sin wat die vin­gers som­mer lek­ker warm sal hou dié win­ter. So kry nou jou nu­we Kui­erCom­bo Win­ter 2017 teen slegs R23 by jou naas­te win­kel. Moe­nie uit­mis nie!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.