In­ko­pie­sak­kies

Kuier - - Wenke -

Mam­mas met ba­bas wat nog lap­doe­ke dra en nie ’n wa­ter­p­roof in­ge­pak het nie, sny die hoe­ke van ’n sak­kie uit waar been­tjies kan deur­gaan. Sny dan die hand­vat­sels los en knoop die sak­broek aan al­bei kan­te ste­wig vas. NELLIE MOSTERT

Ge­bruik dit om jou hare gou­er droog te maak deur dit oor jou kop te sit as jy rol­lers in het. Dit dien as hoed­dro­ër. Dit kan ook ge­bruik word as sho­wer cap of re­ën­kap­pie. Of ge­bruik dit as jy jou hare ’n o­lie­be­han­de­ling gee. PRET­TY BE­LIN­DA

Wan­neer ek brood knie, sit ek die deeg in ’n bak in ’n plas­tiek­sak­kie. Dit rys gou­er, want dis lek­ker warm in die sak­kie. LEANDA VAN WYK

Gooi al die“nat”af­val, soos leë melk­sak­kies en groen­te­skil­le daar­in en sit dit in die vries­kas tot vul­lis­dag/ drom­dag. Dit werk ver­al goed in die so­mer, want niks vrot dan nie. CARIN GUNTER

Ek knoop plas­tiek­sak­ke in my per­ske­bo­me vas om die vo­ël­tjies af te skrik. CHRISTA DU PLESSIS

Sny die plas­tiek­sak­kies in stro­ke en he­kel plek­mat­jies daar­mee wat ek bui­te by die braai ge­bruik. CELIA DU PREEZ

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.