Wen­ke ge­soek

Kuier - - Wenke -

Ek soek as­se­blief raad vir bed­se­re. Ek soek ’n wenk hoe om rus­ban­ke skoon te maak.

Soek raad vir my kop wat vol skil­fers is. Dit het al ’n kors op my kop­vel ge­vorm.

Ek soek iets vir sand­vlooie op my mat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.