TUR­KISH DE­LIG­HT

Le­wer on­ge­veer 20 – 30 lek­kers (af­han­gen­de van hoe groot jy hul­le sny)

Kuier - - In Die Kombus -

Hier­die is die won­der­lik­ste ge­skenk of lek­ker om as ’n ek­stra soet­din­ge­tjie ná die fees­maal saam met ’n warm kop­pie kof­fie te be­dien.

BE­STAND­DE­LE

Vir die sui­ker­stroop 4 kop­pies sui­ker 1½ kop­pie wa­ter 1 eet­le­pel vars suur­le­moen­sap Vir die mie­lie­blom­pas­ta 2 kop­pies wa­ter 1 kop­pie mie­lie­blom (Mai­ze­na) 1 tee­le­pel kre­me­tart Vir die fi­na­le af­ron­ding ’n Paar drup­pels pienk voed­sel­kleur­sel 1 tee­le­pel roos­wa­ter 1 kop­pie ver­sier­sui­ker 1 kop­pie mie­lie­blom

METODE

Vir die stroop: Giet die be­stand­de­le vir die sui­ker­stroop in ’n ka­strol­le­tjie en bring tot kook­punt. Roer tot­dat die sui­ker op­ge­los het en kook oor hoë hit­te tot­dat die stroop ’n tem­pe­ra­tuur van 115°C (sag­te­bal­sta­di­um) be­reik het. Sit die stoof­plaat af, maar hou die pot op die plaat. Vir die mie­lie­blom­pas­ta: Plaas die be­stand­de­le vir die mie­lie­blom­pas­ta saam in ’n ka­strol en k­lits lig­gies tot­dat die mie­lie­blom op­ge­los het. Stel die plaat op hoë hit­te ter­wyl jy aan­hou­dend roer tot­dat die meng­sel ’n dik pas­ta vorm. Haal dit van die stoof­plaat af en roer die sui­ker­stroop bie­tjie-vir-bie­tjie by. Laat die pot op die laag­ste hit­te staan en prut vir 1½ uur, ter­wyl jy af en toe roer. Haal van die hit­te af en roer die kleur­sel en roos­wa­ter by. Giet in ’n vier­kan­ti­ge pan­ne­tjie van 18 x 18 cm, wat ge­smeer en met bak­pa­pier ge­voer is. (die bak­pa­pier moet ef­fens oor die ran­de hang vir mak­li­ker uit­haal. Laat staan oor­nag om te set. Meng die mie­lie­blom en ver­sier­sui­ker. Sprin­kel ’n bie­tjie daar­van op ’n sny­bord of -plank, keer die ge­set­te vier­kant daar­op uit en sny in blok­kies. Rol el­ke blok­kie in die res van die mie­lie­blom-en-ver­sier­sui­kerm­eng­sel en plaas oop in ’n bak. Sprin­kel die res van die droë meng­sel bo-oor so­dat dit mooi be­dek is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.