ROOS-LEMONADE

Ge­noeg vir 4 – 6

Kuier - - In Die Kombus -

BE­STAND­DE­LE

1 li­ter ys­koue s­par­kling mi­ne­raal­wa­ter of so­da­wa­ter Sap van 2 suur­le­moe­ne 3 eet­le­pels roos­stroop Baie ys Mint­bla­re en suur­le­moen­sky­fies vir gar­ne­ring

METODE

Meng al die be­stand­de­le saam in ’n groot glas­be­ker. Be­dien on­mid­del­lik. WENK:

In­dien jy ’n soe­ter dran­kie wil hê, kan jy ’n bie­tjie meer roos­stroop by­voeg en meer suur­le­moen vir dié wat min­der soet ver­kies. Jy kan die re­sep na har­te­lus ver­dub­bel en ver­drie­dub­bel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.