heer­lik & heil­saam

Jungle Oats In­stant is voed­saam én vul­lend.

Kuier - - Stap-Vir-Stap -

Wan­neer die win­ter­koue sog­gens kom nes­skop, is daar net een ma­nier om vin­nig warm te word. Jungle Oats se heil­sa­me en vul­len­de ont­byt­pap sal jou nie net help om die dag reg te be­gin nie, dit maak jou ook som­mer van bin­ne af warm.

Jungle Oats is al vir ja­re deel van me­ni­ge huis­hou­dings, en oud en jonk weet hul­le kan daar­op ver­trou vir vol­ge­houe e­ner­gie.

Ont­hou jy nog hoe Ma sog­gens se­ker ge­maak het jou bak is vol sto­men­de Jungle Oats? Nou kan jy die tra­di­sie voort­sit en die na­tuur­li­ke goed­heid saam met jou dra net waar jy gaan. Of dit nou met die boks Jungle Oats In­stant is óf die mak­li­ke en ge­rief­lik-ver­pak­te pak­kies, jou ont­byt sal bin­ne oom­blik­ke ge­reed wees om te eet.

Die veel­sy­dig­heid van Jungle Oats maak dit be­slis die ont­byt van keu­se. Al wat jy hoef te doen, is om vrug­te by te voeg soos ons jou hier wys met dié re­sep regs.

Jungle Oats In­stant is lip­lek-lek­ker, prop­vol vi­ta­mie­ne en ha­wer­mout­ve­sel om jou ge­sond te hou.

Gesondheid!

Dit is hoog in kool­hi­dra­te wat help om e­ner­gie­vlak­ke te hand­haaf.

Vol­graan-ont­byt, hoog in voe­dings­ve­sel en na­tuur­lik hoog in op­los­ba­re ve­sel vir sta­di­ger spys­ver­te­ring.

Baie lae sou­tin­houd. Di­ë­te met ’n lae sou­tin­houd ver­min­der die ri­si­ko van lae bloed­druk.

Ha­wer­mout-op­los­ba­re ve­sel (be­ta glu­can) ver­laag cho­les­te­rol en die ri­si­ko van hart­siek­tes.

Ha­wer­mout be­vat pro­te­ï­ne, plant­o­lie en mi­kro-nu­tri­ën­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.