OATS MET HEUNINGGEROOSTERDE PRUIME

Ge­noeg vir 4

Kuier - - Stap-Vir-Stap -

BE­STAND­DE­LE

Vir die pruime 6 ryp pruime, ge­hal­veer 4 tee­le­pels heu­ning 1 lemoen se sap Vir die Oats 4 kop­pies Jungle Oats In­stant O­ri­gi­nal Kook­wa­ter

METODE

Voor­ver­hit die oond tot 180°C. Plaas die pruime in ’n bak­plaat en be­druip dit met heu­ning. Gooi die le­moen­sap oor en plaas dit in die oond vir 20 mi­nu­te om te roos­ter. Meng die Oats met kook­wa­ter soos aan­ge­dui op die ver­pak­king. Be­dien die drie pruim­hal­wes per por­sie bo-op die Oats, be­druip met van die roos­ter­sap­pe.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.