STERRE VOOR­SPEL

Kuier - - Speletjies -

kreef 22 Ju­nie – 23 Ju­lie

Dis tyd om aan jou beeld te werk. Ver­fyn jou ma­nie­re en dink mooi oor wat jy dra. Jou moei­te sal be­loon word. (DAAG­LIK­SE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0174)

Leeu 24 Ju­lie – 23 Aug.

Voor jou lê op­win­den­de moont­lik­he­de wat ook jou loop­baan kan be­voor­deel. Nu­we fo­kus en be­ter fi­nan­sies kom. ( DAAG­LIK­SE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0175)

maagd 24 Aug. – 23 Sep.

Jy werk da­de­lik aan pro­ble­me en in dié tyd is dit tot jou voor­deel. En jy dink voor jy doen, wat jou en an­der sal help. (DAAG­LIK­SE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0176)

weeg­skaal 24 Sep. – 23 Okt.

Jou fa­mi­lie is ge­reed om ban­de te ver­sterk – gryp die kans aan. Dalk voel jy dan ook som­mer lus om jou huis op te knap met ’ n nu­we meu­bel­stuk of twee. (DAAG­LIK­SE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0177)

S­ker­pi­oen 24 Okt. – 22 Nov.

Al­les tel nou in jou guns. Die re­sul­ta­te sal jy sien daar waar jy dit die no­dig­ste het. Kom, dis tyd om in te spring. (DAAG­LIK­SE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0178)

boog­skut­ter 23 Nov. – 21 Des.

Jou fi­sie­ke gesondheid be­hoort nou te ver­be­ter. Om positief te wees teen­oor jou werk sal vir se­ker baie help. (DAAG­LIK­SE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0179)

steen­bok 22 Des. – 20 Jan.

Die le­we is soms mooi en rus­tig, en nou kan ook só ’n tyd in jou eie le­we wees. Doen moei­te om dit te ge­niet. DAAG­LIK­SE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0180)

wa­ter­dra­er 21 Jan. – 19 Feb.

Jou geldsake sal gou be­ter lyk met ’n mee­val­ler­tjie wat kom, dalk dank­sy ver­se­ke­ring of ’n ver­ho­ging by die werk. Ont­hou net, werk slim met jou geld. (DAAG­LIK­SE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0181)

vis 20 Feb. – 20 Maart

Dit gaan tyd vat om jou droom te be­waar­heid, maar spring da­de­lik weg. Jou voor­deel is dat jy ’n vas­by­ter is. (DAAG­LIK­SE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0182)

ram 21 Maart – 20 A­pril

Jou by­drae by die werk kan dalk net tot ’n ver­ho­ging of ’n bo­nus lei. Die ge­heim is om te wys wat jy kan doen. (DAAG­LIK­SE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0171)

bul 21 A­pril – 21 Mei

Werk aan jou verhoudings met an­der. Jy het baie goeie ei­en­skap­pe, ge­bruik dit so­dat an­der jou kan leer ken. (DAAG­LIK­SE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0172)

twee­ling 22 Mei – 21 Ju­nie

Jy is te­rug­ge­trok­ke en sal dalk eer­der jou eie ge­sel­skap ver­kies. Nou is die tyd om vir ’n slag oor die le­we na te dink en net weer ’n bie­tjie stil­te te ge­niet. (DAAG­LIK­SE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0173)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.