Blok­raai

NR. 199

Kuier - - Speletjies -

DWARS

1. Een van die been­tjies in ’n vis se lig­gaam (5) 5. Dooie dier se lig­gaam (6) 11. Baie oud en pri­mi­tief (3) 12. Heu­ning­koek se hok­kie (3) 13. Saam­ge­pers­te hooi (4) 14. Vet en swaar per­so­ne (7) 15. Goeie gees in spro­kies (3) 16. Mak maak (3) 17. Hoof­stad (afk.) (3) 18. Krag­ti­ge stre­we na iets (4) 21. Son­der smaak (3) 23. S­wa­pe of brood­jies (7) 24. Geu­ri­ge blom­me met do­rings (4) 26. Rye ka­non­ne op ske­pe (3) 28. Klank­weer­kaat­sing (4) 31. Bood­skap­dra­er (7) 33. Ty­de­li­ke ver­blyf bui­te in die veld (4) 35. Suf­fiks vir ab­strak­te be­grip­pe (4) 36. Wy­er of lan­ger word (3) 39. Links na regs (afk.) (3) 40. The Big E­a­sy se van (3) 42. Per­soon wat land­bou of vee­teelt as be­roep uit­oe­fen (4) 44. Nie des­kun­di­ges nie (4) 45. Nul, geen pun­te (4) 46. Skry­wer, __ Mur­ray (3) 47. Ag­ter­voeg­sel wat ‘-ag­tig’ be­te­ken (3) 48. Men­se wat ne­de­rig vra (7) 49. Dig­be­haar­de die­re­vel (4)

AF

1. On­be­skaaf­de per­soon (6) 2. Werk­tuig om saad uit vlas te kam (5) 3. Wel­rie­ken­de geu­re (6) 4. In­houd van ’n ge­skrif (4) 5. On­sin praat (5) 6. A­bla­tief (afk.) (3) 7. Groep ver­wan­te die­re (3) 8. Kof­fie­huis (5) 9. Vis­se wat soos slan­ge lyk (3) 10. Lang hand­vat­sels (5) 12. Sy Ko­nink­li­ke Hoog­heid (afk.) (3) 18. Hy merk ma­te en ge­wig­te (4) 19. Rus­te­loos heen en weer be­weeg (4) 20. Rand per ki­lo­gram (afk.) (3) 22. Wat die in­druk gee van vast­heid (4) 23. Ag­ter­kant (4) 25. Vrou­li­ke skaap (3) 27. Lug gee (6) 29. Oor­logs­vaar­tuie (6) 30. Groot mu­siek­werk­tuie in ker­ke (6) 31. Ou pos­ry­tuig wat deur per­de ge­trek is (5) 32. Klein vuur­herd (5) 34. Ge­wrig bo die voet (5) 37. Stem­ming om saak met toe­wy­ding en vol­le aan­dag te be­skou (4) 38. Ui­ting gee aan mis­noeë (3) 41. Koks­mes se kap­kant (3) 42. S­na­wel van vo­ël (3) 43. Vat­plek­ke aan kop­pies (3)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.