Wen­ke ge­soek

Kuier - - WENKE -

• Ek soek raad vir pso­ri­a­se. Dis baie erg oor my he­le lyf en kop­vel.

• Ek soek raad vir mug­gies in my huis.

• Wat kan ek ge­bruik om my be­ter te laat slaap? Ek suk­kel ver­al om aan die slaap te raak. • Ek soek raad vir swan­ger­vlek­ke in my ge­sig.

• My seun se voe­te s­weet ver­skrik­lik baie en dan ruik dit sleg. Wat kan hy ge­bruik?

• Ek soek ’n wenk vir jeu­ke­ri­ge vel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.