BEWAAR JOU KLEUR

Kuier - - HARE -

As jou ha­re ge­kleur is, high­lig­hts het of che­mies be­han­del is, het dit ook spe­si­a­le sorg no­dig. Dis baie be­lang­rik om die reg­te na-sorg­pro­duk­te te ge­bruik, maar ook om te sorg dat e­ni­ge pro­duk­te wat jy ge­bruik, nie ver­de­re ska­de aan­rig nie. In die win­ter moet jy ook op jou hoe­de wees, want jy moet nooit jou ha­re kam ter­wyl dit nat is nie, want dit sal jou ha­re laat af­breek. Ge­bruik jou flat i­ron (nog ska­de!) so min as moont­lik en laat jou ha­re na­tuur­lik droog word waar moont­lik. ’n T­rim kan ook help om van reeds be­ska­dig­de ha­re ont­slae te raak. Jy hoef net ’n klein stuk­kie af te knip om reeds ’n groot ver­skil te kan sien. Moe­nie jou ha­re te veel was nie, want dit kan die ha­re strip en breek­baar maak. Kry ’n droë sjam­poe om tus­sen was­se te ge­bruik – nie net sal jou ha­re sko­ner lyk nie, maar dit sal ook vo­lu­me skep by jou haar­wor­tels.

Pro­beer He­at De­fen­ce Le­a­ve in S­pray, Ar­gan Oil R69,99.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.