Voed jou ha­re

Kuier - - HARE -

Jou ha­re is al­tyd“hon­ger” vir die reg­te kos. S­pi­na­sie, G­riek­se jo­gurt, ei­ers, ha­wer­mout, koe­ja­wels en neu­te is won­der­lik vir blink en ge­son­de ha­re. Bly liefs weg van di­eet­koel­drank – na­vor­sing wys dat as­par­ta­me wat in dié dran­kies ge­vind word, tot haar­ver­lies kan lei.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.