JOU DRAAD MAAK SAAK

Kuier - - HARE -

Ons het al­mal ver­skil­len­de ti­pes en teks­tu­re wan­neer dit by ha­re kom. Ha­re groei ge­mid­deld 1,25 cm per maand (15 cm per jaar). By reg­uit, styl ha­re is dit mak­li­ker om die groei te sien, want krul­ha­re krimp ook tot 25 – 75% af­han­gend van die na­tuur­li­ke krul. Dis be­lang­rik om jou draad te ver­staan so­dat jy dit die bes­te ver­sor­ging kan gee. Ha­re met ’n lig­te tot me­di­um krul is ge­neig om friz­zy en droog te wees, so ver­my sul­faat­pro­duk­te en mik vir dié met na­tuur­li­ke bestanddele soos ko­kos­neut-o­lie. Fyn en sty­we krul­le breek mak­lik en koek nog vi­nin­ger, so ’n re­pair tre­at­ment is be­lang­rik. S­ter­pro­duk­te van Can­tu: Tea Tree and Jo­jo­ba Oil (R159,95); Grow Strong Tre­at­ment (R129,95).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.