Eks­ku­sie­we aan­bod vir Kui­er-le­sers

Kuier - - HARE -

Sor­bet Dry­bar is ’n u­nie­ke kon­sep-sa­lon wat vin­ni­ge en be­kos­tig­ba­re haar­sty­le in ’n ont­span­nen­de en mo­di­eu­se om­ge­wing op­to­wer.“Hier doen ons nie cut of haar­kleur nie, slegs vin­ni­ge blow-dry’s in ver­skil­len­de sty­le wat jou in ’n jap­trap op jou bes­te laat lyk, ”ver­dui­de­lik Na­ta­lie Ru­wers, Sor­bet Dry­baar se hoof­be­stuur­der. Al­te­saam 200 ge­luk­ki­ge Kui­er-le­sers kan R50-af­slag wen op die blow-dry van hul keu­se by Sor­bet Li­ber­ty Pro­me­na­de Dry­bar in Mit­chell’s Plain. SMS SOR­BET na 42508 voor 14 Ju­lie 2017 as jy ’n as­flag-be­wys wil wen. LET WEL: die be­wy­se is slegs gel­dig by die Pro­me­na­de Dry­bar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.