Lig & donker

Si­monn Jo­nas (22) van Ta­ble View in die Kaap is baie fashion for­ward en al­tyd reg om met die nuut­ste trends te eks­pe­ri­men­teer. Haar high­lig­hts aan haar pun­te was al am­per uit­ge­groei en haar wa­ves bie­tjie moeg. Sy wou graag ’n reg­uit blow uit­toets met ’n k

Kuier - - MAKEOVER - Deur An­net­te de wet

STAP 1:

Die kon­sul­ta­sie met jou s­ti­lis is no­dig so­dat jul­le voor­af op die reg­te kleur en styl kan be­sluit wat by jou per­soon­lik­heid en ge­laat pas. Vir Si­monn het Lucinda voor­ge­stel sy pro­beer“b ron­de ”( die kom­bi­na­sie van blond en bruin) en knip haar ha­re om van die split ends ont­slae te raak.

STAP 2:

Lucinda het be­gin deur die ha­re te strip met die lig­ter kleur. Strip­ping is wan­neer jy jou ha­re tot die lig­ste kleur kry, want hoe don­ker­der jou ha­re, hoe moei­li­ker sal dit wees om die nu­we kleur te sien. Nou sit die s­ti­lis die don­ker­der kleu­re tus­sen die foils in. Lucinda het die kleur vir 30 mi­nu­te in­ge­los. Wan­neer jy bron­de gaan, werk die s­ti­lis al­tyd met twee kleu­re – lig en donker – om me­kaar te kom­ple­men­teer.

STAP 3:

Haal ná 30 mi­nu­te die foils af en spoel die kleur af. Sit ’n to­ner op vir 10 mi­nu­te. Die to­ner haal daar­die on­ge­wens­te geel uit jou high­lig­hts uit. Sjam­poe en con­di­ti­on nou jou ha­re soos ge­woon­lik.

STAP 4:

Vir Si­monn se ha­re het Lucinda ’n me­di­um-groot­te bor­sel vir meer vo­lu­me ge­bruik en toe ’n flat i­ron om dit reg­uit maak. Moe­nie jou haar­dro­ër aan­hou­dend op een plek blaas nie. Be­weeg dit ge­reeld om ska­de te voor­kom.

WENK: Bly weg van me­taal­haar­bor­sel s, want di traak vi­ning warm van die hit­te en be­ska­dig só jou ha­re.

“High­lig­hts is groot vir die win­ter! Die ge­heim is om lig­te kleu­re met donker te meng. Dit gee juis daar­die warm ge­voel.” LUCINDA LU­CAS, HAARSTILIS, STY­LE STU­DIO. “Uit­ein­de­lik lyk my ha­re soos Jen­ni­fer Lo­pez s’n! Ek is van voor af ver­lief op my lig­ter ha­re en gaan vir se­ker van nou af meer moei­te doen om my ha­re te ver­sorg.” SI­MONN JO­NAS

Dit is be­lang­rik om ge­reeld jou pun­te te knip; pro­beer om dit el­ke 6 tot 8 we­ke te doen. Om van die krul­le­rig­heid ont­slae te raak hou ’n con­di­ti­o­ning masque aan vir 5 mi­nu­te.

Re­vlon Co­lor­silksjam­poe en -con­di­ti­o­ner R65,99 elk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.