Blok­raai

NR. 200

Kuier - - SPELETJIES -

DWARS

1. Kuns­ti­ge to­neel­dans (6) 6. Vas van kleur en be­stand teen son­lig (5) 9. Uit­roep van by­val (5) 11. Wy­fie­hoen­der (3) 13. In­houd­lo­se (3) 15. Wa­ter­mas­sa (3) 16. Ten guns­te van (3) 17. Skuur vir vlieg­tuie (5) 18. Pro­fyt (4) 20. S­tuur (3) 21. Mond van ’n dier (3) 22. Ge­stel­de voor­waar­des (4) 23. S­keeps­vloer (3) 25. Streek (4) 26. Hoog­klin­ken­de, on­deur­voel­de taal (8) 29. Im­pe­ra­tief (afk.) (3) 30. Ge­wes­te (6) 33. Ko­le­bak­kies (5) 34. Se­kon­dê­re vorm van sal (3) 35. Oor­dry­wend be­ter voor­stel as wat dit werk­lik is (4) 37. Ab­so­luut (afk.) (3) 40. Wat op ’n knoop of knoop­punt be­trek­king het (6) 43. Ti­tel van Rus­sie­se kei­sers (5) 45. Ten­nis se I­va­no­vic (3) 46. Se­kon­de (afk.) (3) 47. Teen iets druk (5) 48. Doop (7) 49. O­pe­ning ag­ter die klein­ton­ge­tjie (4)

AF

1. Die­re uit on­ge­lyk­soor­ti­ge ou­ers (7) 2. Bui­se vol bloed (3) 3. Be­weeg­li­ke rand van mond­o­pe­ning (3) 4. Vroe­ër (4) 5. God van don­der, seun van Wo­dan en F­ri­ja (4) 6. On­guns­ti­ge (6) 7. As waar aan­vaar (3) 8. Wat nog nie be­staan het nie, voort­ge­bring (7) 10. Van een plek na ’n an­der gaan (4) 12. Lek­ker­goed wat uit ge­smel­te sui­ker met neu­te daar­in be­staan (4) 14. S­wel­ling (5) 18. Wat­ter mens? (3) 19. Nuut- (3) 21. Hoof­stad van Queensland in Aus­tra­lië (8) 23. S­len­ter of sloer (4) 24. Ak­ker (3) 27. Ag­ter­uit­ry (3) 28. Soort pa­pe­gaai (3) 31. Een van die vyf voet­le­de (4) 32. Vrou­li­ke ge­slag (4) 33. He­mel­be­stor­mer (5) 34. Hun­ker na a­sem (4) 36. Eu­ro­pe­se e­lan­de (4) 38. Plant­voort­breng­sels (4) 39. Waar­de­lo­se ge­skrif of kuns­pro­duk (4) 41. Man­ne­tjies­by (3) 42. Ae­ta­tis (afk.) (3) 44. Neer­daal (3)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.