SMS

Kuier - - Inhoud -

’nPa­se­smart(12Ju­lie2017) het my hart ge­ruk. Hoop dit gaan by­dra dat men­se sal op­hou om die kri­mi­neel se ou­ers ook te ver­oor­deel. Dan­kie dat jul­le hier­oor be­rig het. JANE VAN DEN HEE­VER, S­PRING­BOK

Wow. . . (’nPa­se­smart,12Ju­lie2017). Dit kos guts – ’n ou­er kan rê­rig nie help vir wat hul kind of kin­ders doen nie. De­on, ek is nou som­mer in tra­ne, maar mag God u en u fa­mi­lie on­der­steun in dit wat u wil doen deur om ver­gif­nis te wil vra na­mens u kind. S­terk­te aan u en ook aan die Bl­ö­ch­li­gers. CLARIAN S­MITH, S­TEL­LEN­BOSCH

Bra­vo! Om te er­ken jy maak ’n fout, is die helf­te van ge­ne­sing! Lief­de son­der ver­oor­de­ling is die an­der helf­te. Dan­kie vir die be­moe­di­ging. ( Don­ker­da­e­van­drank,12 Ju­lie2017). SUSAN DE WAAL, VELDDRIF Ek ont­hou mnr. Ki­ve­do ( Don­ker­da­e­van

drank,12Ju­lie2017) as een van die goeie on­nies by Beau­val­lon Se­kon­dê­re Skool in Val­hal­la Park. Mag jou sto­rie an­der hoop gee – ver­al jou oud­leer­ders wat ver­keer­de keu­ses in die le­we ge­maak het. S­terk­te. A­NO­NIEM

Die He­re sê in sy Woord,‘die lief­de be­dek als’. My man is mal oor my vet­te en nog ja­loers ook. Toe ek hom kry, het ek ’nï si­ze 32 ge­dra en nou dra ek ’n si­ze 44. (O

vet,wat­nou?28Ju­nie2017) Ons het nog die­self­de lief­de vir me­kaar. Ek het baie ge­werk aan die suur in my lig­gaam en drink baie wa­ter. Dit help. DELMARIE SO­LO­MONS, ATLANTIS

Ek weet dis ver­keerd, maar dit voel so lek­ker om daai wax met ’n e­ar­bud uit my ore te haal. ((H)OORHIER!,12Ju­lie2017). ’n Was­lap oor jou wys­vin­ger kry nie al die wax uit nie. JO-AN­NE FE­BRU­A­RIE, S­TEL­LEN­BOSCH

Hel­lo, Kui­er, ek wil net sê jul voor­blad met Zoë en Kat­le­go (12 Ju­lie 2017) is stun­ning en baie dan­kie vir die lek­ke Weskus-re­sep­te. Ek het al van dit pro­beer en my vrien­de en fa­mi­lie lek­ker be­derf. O­WEN A­DAMS, BELL­VIL­LE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.