Ou tee­sak­kies

Kuier - - Inhoud -

Droog wan­neer ge­bruik­te­dit goed tee­sak­kies­droog is, sit en dit in ’n pa­raf­fien. glas­fles Ge­bruik­met ’n dek­sel­dan as en “fi­re vul lig­h­ters”.met YO­LAN­DA JOHN­SON Ge­bruik­te tee­sak­kies werk goed as kom­pos(be­mes­ting) vir jou tuin en ook om slak­ke weg te hou. ANNEEDA SACCO-PEKEUR Sit ge­bruik­te tee­sak­kies in die ys­kas en plaas dit op op­ge­swel­de oë, want dit vat don­ker krin­ge om die oë weg. PRETTY BELINDA Sit droë tee­sak­kies in jou skoe­ne, dit ver­wy­der die sleg­te reu­ke in jou skoe­ne. GIL­LI­AN ADRIAANSE Los ’n paar droë, ge­bruik­te tee­sak­kies on­der in jou as­blik om sleg­te reu­ke te neu­tra­li­seer. WENK VAN FACEBOOK Mui­se hou nie van die reuk van tee nie. Sit ’n paar ge­bruik­te tee­sak­kies in kas­te, spen­se en in e­ni­ge a­rea waar­van hul­le sal hou. INTERNET-WENK Week jou s­kot­tel­goed in warm wa­ter met ’n paar ge­bruik­te tee­sak­kies om die o­lie af te breek son­der sterk che­mi­ka­li­ëe. Die tee sal ook help om e­ni­ge ou kos los te maak so­dat jy nie heel­dag staan en skrop nie. FELICITY BAM

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.