Ant­woor­de ge­gee

Kuier - - Inhoud -

Koop P­rep-skeer­room en smeer aan seer­plek­ke. BETTIE WIL­LI­AMS, KLAPMUTS Goeie raad vir bed­se­re. Meng zink­salf en kas­ter­o­lie tot ’n glad­de, smeer­ba­re meng­sel. Smeer ge­reeld aan se­re. Dit help ook vir ’n ba­ba se brand­boud­jies. H. OOST­HUI­ZEN, CEN­TU­RI­ON Om spin­ne­rak­ke uit ven­ster­ban­ke te hou, gooi flen­ter­tjie ge­sig­seep daar. PETRA HARMZEN, K­LERKS­DORP Vir skil­fers, ge­bruik ’n bie­tjie Det­tol in lou wa­ter. S­poel jou ha­re af daar­in, hou vir 5 mi­nu­te aan en s­poel dan af. A­MAN­DA V RENS­BURG, RIEBEECKSTAD Vir sand­vlooie op mat­te: Vul ’n Co­ke­bot­tel half met wa­ter en voeg 25 ml Det­tol plus 25 ml Jik by. Vul ver­der op met wa­ter en gooi die men­sel in ’n spuit­bot­tel. Spuit op mat­te en vloer­lys­te. MA­RIE NIEUWOUDT, BLOEM­FON­TEIN

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.