Wen­ke ge­soek

Kuier - - Inhoud -

Wat kan ek doen om van dui­we op my bal­kon ont­slae te raak?

Hoe kry ’n mens won­der­gom/pres­tick uit ha­re/van ’n trui af?

Maak nie saak hoe­veel room ek aan my lyf smeer nie, ek bly so uit­ge­droog soos ’n ro­syn­tjie. E­ni­ge raad?

Wat kan ek doen om die sweetrin­ge van my man se kraag te ver­wy­der?

Hoe kan ek ink van wit skool­hem­de ver­wy­der?

Hoe kan ek my aan­ge­bran­de pot­te en pan­ne skoon­maak son­der om dit te krap en be­ska­dig?

Ek kan nie my wenk­broue self pluk nie, want ek kry te seer. E­ni­ge wen­ke?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.