AARTAPPEL-EN-KOOLKERRIE

Kuier - - In Die Kombuis -

Ge­noeg vir 4 BE­STAND­DE­LE

1 groot aartappel, ge­skil en in blok­kies ge­sny 1 groot wor­tel, ge­skraap en in munt­stuk­kies ge­sny 1 tee­le­pel sout 3 eet­le­pels o­lie 1 groot ui, in dun sky­fies ge­sny 4 kop­pies ge­kerf­de kop­kool 3 knof­fel­toon­tjies, ge­kneus en fyn­ge­kap 1 tee­le­pel bor­rie 1 tee­le­pel ko­myn­saad sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per na smaak ¼– ½ tee­le­pel ris­sie­vlok­kies ’n skeut­jie vars suur­le­moen­sap ge­kap­te vars kol­jan­der­bla­re

METODE

Plaas die aar­tap­pel­blok­kies en wor­tel­munt­stuk­kies saam in ’n ka­strol en be­dek met net-net ge­noeg wa­ter. Voeg die 1 tee­le­pel sout by en bring tot kook­punt. Kook vir on­ge­veer 7 mi­nu­te of tot half­pad gaar. Ver­hit die o­lie in ’n pan en braai die ui tot sag en deur­sky­nend. Voeg die knof­fel by en braai vir nog ’n mi­nuut of twee. Roer die kool by en meng goed. Braai vir ’n paar mi­nu­te saam voor­dat jy die bor­rie, ko­myn, sout en pe­per en ris­sie­vlok­kies by­voeg. Roer die aar­tap­pel­blok­kies en wor­tel­rin­ge­tjies, met die wa­ter waar­in dit ge­kook is, by die kool­meng­sel. Be­dek die pot en laat vir on­ge­veer 7 mi­nu­te prut of tot­dat die aartappel en wor­tel gaar maar nog ef­fe ferm en die kool lek­ker sag is. Skep in ’n mooi skot­tel en sprin­kel die suur­le­moen­sap en kol­jan­der­bla­re bo-oor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.