Lig en lek­ker!

Jungle Tays­tee W­he­at is nie net ’n ont­byt­pap nie, dit proe ook baie lek­ker in plaat­koe­kies.

Kuier - - In Die Kombuis -

Dit hoef nie baie van jou tyd in be­slag te neem om in die og­gend ont­byt te eet nie. Dit neem slegs drie mi­nu­te van jou og­gend om Jungle Tays­tee W­he­at voor te be­rei – ’n heer­li­ke warm ont­byt wat vir jou ge­noeg e­ner­gie vir die dag sal gee. Een boks le­wer boon­op tot 30 por­sies én dis mak­lik om voor te be­rei – voeg bloot kook­wa­ter by.

Jungle Oats se ge­son­de ont­byt­pap help jou om die dag reg te be­gin. Dis hoog in voe­dings­ve­sel, laag in vet­te en ver­sa­dig­de vet­te, en het ’n lae so­di­um-in­houd.

Boon­op is Jungle Tays­tee W­he­at só veel­sy­dig dat jy dit op an­der ma­nie­re ook kan ge­niet. Maak ’n maal­tyd daar­van of ge­niet dit as na­ge­reg deur hier­die heer­li­ke plaat­koe­kies te maak. Re­sep deur Se­bas­ti­an Ne­w­man.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.