JUNGLE TAYS­TEE W­HE­AT-PLAAT­KOE­KIES

Kuier - - In Die Kombuis -

Ge­noeg vir 4 BE­STAND­DE­LE

2 kop­pies Jungle Tays­tee W­he­at 3 tee­le­pels bak­poei­er ½ kop­pie strooi­sui­ker 2¼ kop­pies melk 2 ei­ers 75 g bot­ter, ge­smelt Ge­noeg vars vrug­te en heu­ning vir op­die­ning

METODE

Meng die drie droë be­stand­de­le saam. In ’n a­par­te bak, klop nou die melk, ei­ers en bot­ter saam. Meng die melk­meng­sel ge­lei­de­lik by die droë be­stand­de­le tot e­ga­lig. Ver­hit ’n pan en be­sproei met ’n kleef­vrye kos­sproei of smeer met o­lie. Gooi el­ke keer on­ge­veer 60 ml van die be­slag in die pan en bak vir om­trent 2 mi­nu­te aan el­ke kant of tot goud­kleu­rig. Sta­pel die plaat­koe­kies. Be­dek met vrug­te (en be­druip met heu­ning). Ge­niet!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.