SPICY HOENDERLEWERS

Ge­noeg vir 2 – 4

Kuier - - In Die Kombuis -

BE­STAND­DE­LE 500 g hoenderlewers 2 eet­le­pels kook­o­lie 1 ge­kap­te ui 1 ge­kap­te ta­ma­tie 3 na­el­tjies 2 eet­le­pels BBQ-spe­se­rye 1 tee­le­pel pe­ri-pe­ri-spe­se­rye 1 tee­le­pel fyn knof­fel 1 tee­le­pel tie­mie 1 tee­le­pel roos­ma­ryn, ge­kap 2 eet­le­pels bal­se­mie­ke a­syn 1 eet­le­pel Wor­ces­ters­hi­re-sous ’n Hal­we kop­pie chut­ney ’n Hal­we rooi soet­ris­sie, ge­kap 2 eet­le­pels ta­ma­tie­sous Sout en pe­per na smaak METODE Gooi die kook­o­lie in ’n pot op ’n warm plaat. Voeg die ui, knof­fel, soet­ris­sie, na­el­tjies, tie­mie en roos­ma­ryn by. Braai tot die uie sag is. Gooi ’n bie­tjie wa­ter by in­dien no­dig. S­poel die le­wers af en gooi dit in die pot. Voeg dan die BBQ- en pe­ri-pe­ri-spe­se­ry, bal­se­mie­ke a­syn en Wor­ces­ters­hi­re-sous by. Voeg ’n bie­tjie wa­ter en sout en pe­per na smaak by. Kook vir 10 – 15 mi­nu­te. Voeg dan ta­ma­tie­sous en chut­ney by. Kook vir ’n ver­de­re 5 mi­nu­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.