GEROOMDE GROEN­TE-GEBAK

Ge­noeg vir 4 – 6

Kuier - - In Die Kombuis -

BE­STAND­DE­LE 1 kg vars ge­meng­de groen­te van jou keu­se 2 eet­le­pels roos­ma­ryn, ge­kap 2 eet­le­pels suur­le­moen­sap 2 eet­le­pels ge­meng­de kruie en spe­se­rye ’n Hal­we kop­pie ched­der­kaas, ge­ras­per 2 eet­le­pels o­lyf­o­lie Vir die wit­sous: 3 eet­le­pels bot­ter ’n Hal­we kop­pie meel 3 kop­pies melk METODE

Vir die groen­te: Plaas die groen­te in ’n oond­bak. Sprin­kel die o­lyf­o­lie, suur­le­moen­sap en kruie en spe­se­rye, roos­ma­ryn en sout en pe­per op. Bak vir 20 – 30 mi­nu­te teen 180ºC. Vir die wit­sous: Smelt die bot­ter in ’n pot op die stoof. Voeg die meel by en roer die heel­tyd. Voeg die melk bie­tjie vir bie­tjie by tot ’n ro­me­ri­ge wit­sous vorm. Giet die sous oor die groen­te en sprin­kel dan die kaas oor. Plaas te­rug in die oond vir 10 mi­nu­te.

Bot­ter­skor­sie en murg­pam­poen­tjies werk ver­al goed in dié gebak. Den­zel Koe­na­na

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.