HOENDER-EN-BROCCOLI-PASTAGEBAK

Kuier - - In Die Kombuis -

Ge­noeg vir 6 – 8 BE­STAND­DE­LE 3 hoen­der­bor­sie-fi­let­te in re­pies ge­sny 2 kop­pe broccoli, ge­kap 2 eet­le­pels o­lyf­o­lie 2 eet­le­pels hoen­der­spe­se­rye 2 eet­le­pels vars tie­mie 50 g ma­ca­ro­ni, ge­kook vol­gens die in­struk­sies op die pak­kie Vir die wit­sous 3 eet­le­pels bot­ter ’n Hal­we kop­pie meel 3 kop­pies melk METODE

Vir die pas­ta-gebak: Ver­hit die o­lie in ’n pan op die stoof. Voeg die hoender, hoen­der­spe­se­rye en tie­mie by en braai tot gaar.

Vir die wit­sous: Smelt die bot­ter in ’n pot op die stoof. Voeg die meel by en roer heel­tyd. Voeg melk bie­tjie vir bie­tjie by tot ’n ro­me­ri­ge wit­sous vorm. Spuit ’n oond­bak met kleef­vrye kos­sproei. Skep die ma­ca­ro­ni in die oond­bak. Skep die hoender en broccoli bo-op. Gooi dan die wit­sous bo-oor, ge­volg deur die kaas. Bak in die oond teen 180ºC vir 30 mi­nu­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.