BBQ-LAMSTJOPS

Kuier - - In Die Kombuis -

Ge­noeg vir 4 BE­STAND­DE­LE 4 lamstjops 2 eet­le­pels BBQ-spe­se­rye 1 eet­le­pel roos­ma­ryn, ge­kap 2 eet­le­pels o­lyf­o­lie Vir die sous ’n Hal­we kop­pie chut­ney ’n Hal­we kop­pie ta­ma­tie­sous 2 eet­le­pels bal­se­mie­ke a­syn 4 eet­le­pels heu­ning ’n Hal­we kop­pie rooi­wyn METODE Geur die tjops met die BBQ-spe­se­rye. Vryf die o­lyf­o­lie en roos­ma­ryn op die tjops en pak dan die vleis in ’n oond­bak. Meng al die be­stand­de­le vir die sous saam en gooi dit bo-oor die tjops. Bak die tjops in die oond vir 60 mi­nu­te op 180ºC tot die vleis sag en gaar is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.