Kry ’n Jas wat mooi pas!

Kuier - - Mode - DEUR an­net­te de wet

Hier­die sei­soen soek al­mal ’n jas wat net­jies pas! Dis ’n mÓét in el­ke kle­re­kas, want nie net pas ’n jas e­ni­ge fi­guur nie, dit laat al wat ’n uit­rus­ting is, som­mer da­de­lik styl­vol lyk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.