han­dig vir kle­re­maak

’n K­le­re­maak­a­von­tuur soos min is nou mak­li­ker as ooit te­vo­re…

Kuier - - Promosie -

Om­dat kle­re­maak ’n vaar­dig­heid is wat voort­du­rend aan die ont­wik­kel is, trek al hoe meer naald­werk­sters hul naald­werk­ma­sjie­ne na­der om kle­re vir hul­self en fa­mi­lie­le­de te maak. Hier­die ten­dens is tans be­sig om wê­reld­wyd fe­no­mi­naal te groei. Dik­wels is dit eg­ter moei­lik om ’n ge­skik­te pa­troon, wat per­fek vir jou fi­guur pas, te kry. Hier­die pro­bleem word op­ge­los deur die Lut­ter­loh-pa­troon­maak­stel­sel wat nou vry­lik by al­le BERNINA-han­de­laars en an­der goed­ge­keur­de win­kels be­skik­baar is. ’n Pa­troon wat per­fek pas ver­se­ker im­mers ’n suk­ses­vol­le uit­rus­ting.

Die Lut­ter­loh Gol­den Ru­le­pa­troon­maak­stel­sel bied ’n keu­se uit 280 s­ty­le waar­vol­gens jy met ’n spe­si­a­le maat­band jou eie vol­skaal­pa­troon vir ’n nom­mer­pas-uit­rus­ting kan maak. Nie­mand is uit­ge­sluit nie, want hier­die stel­sel maak ook vir mans- so­wel as kin­der­pa­tro­ne voor­sie­ning.

Vir de­mon­stra­sies van die Lut­ter­loh-pa­troon­maak­stel­sel be­soek www.lut­ter­loh.com en klik op die vi­deo-ska­kel.

Met The Lut­ter­loh-Pat­tern-Sy­stem The Gol­den Ru­le@ maak jy jou eie stel ver­skei­den­heid pa­tro­ne en mo­de­sty­le wat per­fek pas.

Die stan­daard­pak­ket pas fi­gu­re tot 128 cm.

XL/XXL-pak­ket pas fi­gu­re tot 170 cm.

Jy be­no­dig slegs twee ma­tes: bors- en heup­ma­te.

Dis mak­lik en pret om te ge­bruik. Dit pas per­fek! Geen in­ge­wik­kel­de be­re­ke­nin­ge.

Vir Bernina-pro­duk­in­lig­ting, be­soek www.bernina.co.za of www.my­ber­net­te.com. Volg Bernina op Facebook www.facebook.com/BERNINARSA en T­wit­ter www. t­wit­ter.com/berninarsa om in­ge­lig te bly oor die jong­ste pro­duk­te.

Die XL-XXL-pak­ket dek bors- en heup­maat van 129 cm – 170 cm.

Die stan­daard-pak­ket dek bors- en heup­maat tot en met 128 cm.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.