Toets jou al­ge­me­ne ken­nis

Kuier - - Speletjies -

1. Wat­ter s­port het Cur­win Bosch al vir Suid-A­fri­ka ge­speel? 2. In wat­ter o­se­aan is die ei­land Zan­zi­bar? 3. Vol­tooi die ge­seg­de: “Uit die oog, uit die __ _ _”? 4. Wat­ter skaak­stuk kan plek­ke ruil met die ko­ning? 5. Wie was kap­tein van die B­lits­bok­ke wat die In­ter­na­si­o­na­le Rug­by­raad se Se­wes­reeks ge­wen het?

6. Wat­ter op­po­si­sie­par­ty het die twee­de mees­te se­tels in die Na­si­o­na­le Ver­ga­de­ring, ná die DA?

7. Hoe­veel maan­de van die jaar het min­der dae as Ju­lie?

8. Wie is Suid-A­fri­ka se Mi­nis­ter van Po­li­sie?

9. Die be­roem­de Vic­to­ri­a­wa­ter­val lê tus­sen Zim­bab­we en wat­ter an­der land?

10. On­der wat­ter te­ken van die die­re­riem is ie­mand ge­bo­re wat op 26 Ju­lie ver­jaar?

11. In wat­ter stad is die M­gund­gund­lo­vu-mu­ni­si­pa­li­teit?

12. Waar of vals: K­ga­le­ma Mot­lant­he was ’n ANC-pre­si­dent.

13. Wat­ter kuns­te­naar het van­jaar vier G­hoe­mas ge­wen?

14. Wat­ter su­per­hel­din is ge­woon­lik be­kend as Diana P­rin­ce?

15. Wat­ter land se staats­hoof het kin­ders met die na­me I­van­ka, Bar­ron en E­ric?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.