CHO­CO­LA­TE DE­LUXE SPRING­ROLLS

Kuier - - In­houd -

Maak 10 BE­STAND­DE­LE

10 spring­roll-vel­le 20 blok­kies don­ker­sjo­ko­la­de 10 eet­le­pels sjo­ko­la­de­smeer (ha­zel­nut) O­lie vir diep­braai W­hip cre­am vir op­die­ning

Plak­gom:

3 eet­le­pels koek­meel 'n K­lein bie­tjie wa­ter om pas­ta te vorm

ME­TO­DE

Meng die koek­meel met ’n k­lein bie­tjie wa­ter in ’n bak­kie om ’n pas­ta te vorm. Dis om die pun­te van die deeg vas te plak. Plaas 2 blok­kies sjo­ko­la­de en ’n eet­le­pel sjo­ko­la­de­smeer op die spring­roll sheet soos in di­a­gram 1. Vou die punt van waar die vul­sel is, oor die vul­sel soos in di­a­gram 2. Vou die kan­te na die mid­del soos in di­a­gram 3. S­meer ’n bie­tjie van die meel­pas­ta aan die oop punt aan die lin­ker­kant. Rol ver­der op soos in di­a­gram 4. Ver­koel tot net voor jy dit gaan bak. Ver­hit die o­lie tot 180°C. Bak die spring­rolls in die warm o­lie tot goud­bruin, maar nie te don­ker nie. S­kep uit met gaat­jies­le­pel en drei­neer op kom­buis­pa­pier. Laat ef­fens af­koel voor­dat jy be­dien (warm sjo­ko­la­de brand seer!). Be­dien met w­hip cre­am of room­ys.

CHO­CO­LA­TE DE­LUXE SPRING­ROLLS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.