GE­BED: Han­na se ver­haal leer ons dat ver­gif­nis be­ter is as ja­loe­sie

Bring ’n ein­de aan ja­loe­sie. Moe­nie aan ’n an­der vrou doen wat jy nie aan jou­self ge­doen wil hê nie.

Kuier - - Inhoud - saam­ge­stel dEUR la­vern maar­man

e­bed

Lie­we Heer, met die fo­kus op Vrou­e­maand is daar so baie te­mas en les­se vir ons. Maar Han­na se ver­haal het vas­ge­steek, want ge­du­rig hoor ons van “die an­der vrou” – op straat, by die werk – en eers word sy net ge­noem “die an­der vrou”, voor die naam be­kend ge­maak word. Han­na was ge­troud met El­ka­na, maar sy was deel van ’n veel­wy­wi­ge huwelik. Pe­nin­na was die an­der vrou en sy het uit haar pad ge­gaan om die le­we moei­lik te maak vir Han­na, as­of sy nie ge­noeg pro­ble­me het nie. Eer­stens deel sy haar man vir wie sy so lief is met ’n an­der vrou, t­wee­dens staan sy be­skaamd om­dat sy on­vrug­baar is. El­ke vrou wil tog graag kin­ders in die wê­reld bring. Vir Pe­nin­na was dit een groot grap, want sy het ’n be­spot­ting ge­maak van die kin­der­lo­se vrou, ter­wyl sy self die een kind ná die an­der kry. Nie­mand is per­fek nie, en tog lack daar al­tyd iets of hun­ker ’n mens na dit wat ie­mand an­ders het. Dit het al so al­ge­meen ge­raak in ons sa­me­le­wing dat die an­der vrou in ’n ’n ma­te aan­vaar word, oor sy ook net ’n vrou is wat lief­de soek. Heer, bring ver­an­de­ring onder die vroue, help dat hul­le hul­self kan aan­vaar en nie met me­kaar ver­ge­lyk nie. Wis ja­loe­sie en af­guns uit. A­men.

“Women are ma­de to be lo­ved, not un­der­stood.” Os­car Wil­de S preu­ke 30:20 Die on­troue vrou het haar eie ma­nier: sy eet en vee haar mond af en sê: “Ek het niks ver­keerd ge­doen nie.” Mat­té­üs 19:6 “Hul­le is dus nie meer twee nie, maar een. Wat God dan saam­ge­voeg het mag ’n mens nie skei nie.” “A wo­man who walks with God, will al­ways re­ach her des­ti­na­ti­on.” W­ho­le­ma­ga­zi­ne.org

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.