MODE: Kry Aud­rey Hep­burn, Ma­ri­lyn Mon­roe en Jackie O se styl

Kuier - - Inhoud -

Die ak­tri­se Aud­rey Hep­burn (4 Mei 1920 – 20 Ja­nu­a­rie 1993) is wê­reld­be­roemd vir haar rol in die fliek B­re­ak­fast at Tif­fa­ny’s en dis ook waar baie van haar“sig­na­tu­re looks”van­daan kom. Dink sta­te­ment neckla­ces en nou­pas­sen­de e­le­gan­sie. Weg van die ka­me­ras was haar styl ge­mak­lik en sy het bal­le­ri­na-pumps en drie­kwart-broe­ke mode ge­maak. Haar styl is net reg vir ’n pe­ti­te fi­guur.

1. Son­bril, R129, Mi­la­dys. 2. Rooi car­di­gan, R90, Jet. 3. Swart rok, R139,99, MRP. 4. Trui met stre­pe, R179,99, Jet. 5. Swart broek, R179,99, MRP. 6. Beur­sie, R69,99, MRP. 7. Romp, R139,99, MRP. 8. Hals­snoer en oor­bel­le, R59, MRP. 9. Rooi pumps, R70, MRP. 10. Swart hak­skoe­ne, R179,99, Jet.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.