WERK­PLEK: In die toe­koms kan ’n ro­bot jou werk oor­neem – reg­tig!

Kuier - - Inhoud -

Jy kry al lank­al ro­bot-stof­sui­ers. Hoe­kom sal jy jou­self so mar­tel as ’n ro­bot jou huis kan skoon­maak?

Het jy al ooit ge­wens jy kan jou huis­hou­ding be­stuur met die druk van ’n knop­pie? Met Ins­te­on kan jy lig­te aan- en af­ska­kel, al jou e­lek­tro­nie­se toe­be­ho­re be­stuur en se­ku­ri­teits­vi­deo’s be­stu­deer. Dié ou­li­ke gad­get sal jou selfs waar­sku as jou vries­kas nie be­hoor­lik werk nie!

Word jy soms in die mid­del van die nag wak­ker in koue sweet, on­se­ker of jy die voor­deur ge­sluit het? Met Ke­vo S­mart Lock kan jy via jou foon jou deur oop­en toe­sluit, maak nie saak waar jy is nie!

Jy kan ook ro­bot­te kry om jou gras te sny, jou swem­bad skoon te maak en jou tuin te spit. Die moont­lik­he­de is le­gio.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.