Wen­ke wat werk

Hier is wen­ke vir was­goed­pen­ne­tjies wat breek, vuil pot­te en raad met gem­mer.

Kuier - - WENKE -

Om aan­ge­bran­de pot­te skoon te kry, spuit met o­ven cle­a­ner, laat staan ’n ruk­kie en vryf af met ’n sag­te spon­sie. E­LI­ZA­BETH JU­LIES, LAN­GE­BAAN Om die grys van jou pot­te te ver­wy­der na­dat jy wa­ter ge­kook het, moet jy ta­ma­tie-kos maak om­dat die suur van die ta­ma­tie die grys sal ver­wy­der. JENAYNE JO­NES, MANENBERG Ge­bruik ’n 250 g Ri­cof­fy-blik se dek­sel om jou 900 g jam-blik mee toe te maak na­dat jy dit heel­te­mal af­ge­sny het. Dit pas ge­mak­lik. L. DA­NIELS, WOLSELEY Om ont­slae te raak van suur in jou lig­gaam, rol ’n bie­tjie Zam­buk-salf in jou hand en sluk dit af met wa­ter. LIN­DA MAGERMAN, UI­TEN­HA­GE Plaas ’n paar drup­pels bloe­kom­o­lie op jou kop­kus­sing om lek­ker te slaap. Ge­bruik dit om ar­tri­tis te ver­lig en s­meer dit aan jou le­de­ma­te om pyn te ver­lig. Hou mus­kie­te en in­sek­te weg van jou lig­gaam deur bloe­kom­o­lie aan jou lyf te s­meer. So­dra jy ’n koors­blaar voel uit­kom, s­meer bloe­kom­o­lie el­ke twee uur aan. Dit sal die ge­jeuk weg­neem en die koors­blaar sal gou­er ver­dwyn son­der om ’n seer te maak wat lank vat om te ge­nees. JENNIFER MUR­RAY, OUDTS­HOORN Week nu­we was­goed­pen­ne­tjies in warm sout­wa­ter oor­nag. Laat oop lê op ’n hand­doek om droog te word. Die pen­ne­tjies sal nou moei­li­ker breek. TRUDY KARELSE, BLUE DOWNS Dit is baie be­lang­rik dat jy nie jou kro­nie­se me­di­ka­sie met jou og­gend­kof­fie drink nie. Daar moet ten min­ste ’n uur gra­sie wees. A­LET JA­COBS, LIME ACRES Ge­bruik ou tee om spie­ëls en ven­sters mee skoon te maak. Dit laat die glas blink en hou vlieë weg. SAN­DRA VAN WYK, NA­MI­BIË Wenk vir plas­tiek wat per on­ge­luk onder pan vas­ge­brand het: Plaas die pot of pan in ’n gro­ter, hit­te­be­stan­de hou­er en vul drie­kwart vol met ge­kook­te wa­ter. Sit kook­wa­ter in ’n pot of pan om die bo­dem te be­dek tot die wa­ter af­ge­koel het. Die stoom sal die plas­tiek los­maak. Skuur dan die plas­tiek af met staal­wol en Sun­lig­ht Li­quid. Was dan nor­maal. MA­RY MACGEAR, KRAAIFONTEIN As jy ga­te in ’n plas­tiek­pot wil maak, brand ’n kers en maak ’n spy­ker of skroe­we­draai­er se punt in die vlam warm. Druk dan daar­mee per­fek­te ga­te in jou pot. NELA SEHANNIE, UNITAS PARK

As jou broek se zip bly af­gly, haak ’n sleu­tel­hou­er se ring in die rits­slui­ter, trek die zip op en haak die ring om die broek se knoop. Nou kan jy jou broek vas­knoop. A­NI­TA GROB­BE­LAAR, BRACKENFELL Vet­te­ri­ge sop: Plaas ys­blok­kies in gaas­doek, bind dit vas en trek heen en weer deur die sop. Die vet sit dan aan die lap vas. SAN­DRA VAN WYK, NA­MI­BIË

AAN­GE­BIED DEUR

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.