Wen­ke ge­soek

Kuier - - WENKE -

Meu­bel­po­li­toer is só duur! Is daar ’n meng­sel wat ek tuis kan maak wat net so goed werk?

Die bin­ne­kant van my va­ses is al­tyd vuil en vol stof en ek kry dit nie skoon nie. Help asb!

Hoe kan ek keer dat my hand­doe­ke wol­le­tjies kry?

Is daar e­nig­iets wat ek met al my klein stuk­kies oor­skiet-seep kan doen?

Hoe laat ek my kle­re weer vars ruik as dit in die was­ma­sjien ge­lê het?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.