MIKROGOLFSJOKOLADEKOEK

Kuier - - IN DIE KOMBUIS -

Ge­noeg vir 6 – 8 BE­STAND­DE­LE

1 kop­pie sui­ker 3 eet­le­pels co­coa 1 kop­pie koek­meel 3 tee­le­pels bak­poei­er ½ kop­pie o­lie 1 tee­le­pel va­nil­la es­sen­ce 2 groot ei­ers 1 kop­pie ge­kook­te wa­ter

Vir die sous

1 kop­pie room 100 gram don­ker­sjo­ko­la­de

ME­TO­DE

Meng al die droë be­stand­de­le (sui­ker, co­coa, meel en bak­poei­er) saam. Meng dan al die nat be­stand­de­le (o­lie, va­nil­la es­sen­ce, ei­ers en kook­wa­ter) en gooi dit by die droë meng­sel en meng deur. Gooi be­slag in ’n ge­smeer­de mi­kro­golf-koek­pan. Bak dit op 100% krag vir 7 mi­nu­te. Laat dit ef­fens af­koel en keer uit op ’n op­dien­bord. Be­dien met die sjo­ko­la­de­sous of ver­sier soos ver­kies. Sjo­ko­la­de­sous: Ver­hit 1 kop­pie room in ’n be­ker in die mi­kro­golf­oond. Voeg 100 g don­ker­sjo­ko­la­de by en laat staan vir 2 mi­nu­te. Roer deur tot glad en s­meer oor die koek. >>

MI­KRO­GOLF-SJO­KO­LA­DE­KOEK

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.