PILCHARDS PIE

Kuier - - IN DIE KOMBUIS -

Ge­noeg vir 6 BE­STAND­DE­LE Vir die kas­se­rol

1 kop­pie koek­meel ½ tee­le­pel bak­poei­er ½ kop­pie melk ¾ kop­pie o­lie 1 klein blik­kie pilchards in ta­ma­tie­sous, ef­fens op­ge­breek 1 ui, fyn­ge­kap 'n Knip­pie sout ½ kop­pie ge­ras­per­de ched­dar­kaas 1 ei­er, ge­klits 1/₃ kop­pie melk/room

ME­TO­DE

Meng die meel, bak­poei­er, ½ kop­pie melk en o­lie saam tot ’n deeg vorm. Rol die deeg uit en voer ’n ge­smeer­de oond­bak daar­mee. Pak die pilchards bo-op en dan die uie. S­prin­kel die ge­ras­per­de kaas oor. Klits die ei­er met die 1/₃ kop­pie melk/room en gooi oor. Bak vir 30 min in ’n ma­ti­ge oond. Be­dien warm met groen­te of slaai.

PILCHARDS PIE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.